Hallo manne!
Ek het 'n 1994 Yamaha XT 600 wat ek gekoop het om oor te bou as n projek bike. Soos julle sal sien op die fotos is als nog daar van die bike. Ek het wel na die fotos die hele bike al uitmekaar gehaal.
Die plan was om die XT oor te bou en te gebruik vir werk en toe terug te ry maar dinge het intussen verander en nou soek ek eerder net 'n bike om die veld mee te gaan ry naweke
Ek wil graag die bike ruil vir enige scrambler of quad. Ek het ook geen papiere vir die XT nie.
Is in Middelburg, Mpumalanga.
[email protected]