Recent content by Lonedog

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. L

    jupiter's travels - the story of a journey ( Index Post 1)

    Lekker Jup! Vandat jy begin het is my produksie bietjie laag hier by die werk hoor
  2. L

    XT GET TOGETHER - 9 to 11 August 2013 -SEE FIRST POST !!!

    Dankie man - goed hier in Mosambiek - dink ook goed by die huis
  3. L

    XT GET TOGETHER - 9 to 11 August 2013 -SEE FIRST POST !!!

    Jup adviseer bietjie hier man - hoe de donner kry ek my naam op die lys? Ek wil ok gaan
  4. L

    New Dog

    Welkom Brolox!
  5. L

    LEM DOWN And Up - 1 Year Later and GOING STRONG

    Wow Louis.... ek sien nou eers die draad ou maat - dis baie sleg man maar uitstekende nuus dat dit onder die omstandighede goed gaan - geen las sal op jou geplaas word en niks sal toegelaat word om met jou te gebeur as jy nie sterk genoeg geag word deur God om dit te hanteer nie - ek weet jy en...
  6. L

    BASH toe en terug met 'n ompad- Verneukpan en die Tankwa.(VOLTOOI)

    Ai, wat 'n lekker trip - wel gedaan met die ryery en die RR. My mond water nou hoor!
  7. L

    twee ure, R 100 en 'n selfoonkamera

    Mooi Louis - ek hou daarvan!
  8. L

    Garden Route riders; Report your unplanned day ride here.

    Dankie BM - was eenmaal daar en het van die manne ontmoet, maar ek maar baie min by die huis - werk baie ver van daaraf. Ek maak weer draai as ek by die huis is
  9. L

    Garden Route riders; Report your unplanned day ride here.

    Ag sorry - sien nou eers die draad is vir "day rides". Maar help tog in elkgeval om my naam op die lys te kry
  10. L

    Garden Route riders; Report your unplanned day ride here.

    My huis en vrou is ook hier - CAW - hoe sit ek my naam op daai lys? Ek gaan aand van 21 Okt by Barend (wat sy been verloor het) en Adel op Doornkloof in Baviaans kamp en ry volgende oggend Graaf Reinette toe (grondpad sover moontlik), 2 aande daar iewers om in daai omgewing rond te ry deur die...
  11. L

    Google Earth voorspel nie die weer op Limietberg nie.

    Lekker Louis! Sonder die rygoed van ons sal ons ook nie sulke voorregte, om sulke "special" plekke te sien en te beleef, altyd he nie. Baie lekker RR
  12. L

    Possible support needed in George Mediclinic

    Vandag by Adel gehoor Barend word more oorgeplaas  na Aurora in Port Elizabeth toe om te begin met rehabilitasie.  Die beplanning is dat hy ongeveer 2 weke daar sal wees - afhangende van hoe vinnig hy vorder. Sterkte ou maat - bly jy vorder goed!
  13. L

    My Wild Puppy's new ride- Off Road Training.

    Congratulations Kirsty!! Nice work - now you are free.
  14. L

    Possible support needed in George Mediclinic

    Dit gaan bietjie beter met Barend - suurstof vanaf ventilator is afgeskaal na 35% en sy niere funksioneer ook weer bietjie beter.
  15. L

    Possible support needed in George Mediclinic

    Barend het 'n terugslag gehad gister.  Sy longe het platgeval en hy is op suurstof.  Adele se volgens die dokter gaan dit glad nie goed met hom nie.  Hy is ook weer terug op akute dialise - +- 3 uur per slag.  Sy niere skei nou weer heeltemal te veel vog uit en dan dehidreer hy. Sy been...
Top