Julle kan maar gerus die "jaagduiwel" bordjie van my nek af haal.... ek het letterlik gekruip met ons terugtog.... die man met die 9 lewens het ons die vreeslikste pad laat ry... witmos.... dis nie 'n pad nie....ek dink net beeste en bokke gebruik die roete.. Het amper 'n paar keer vir GI-Jane...