Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. L

    Somerset-Oos Hub brekvis met nuwe gesigte en ou vriende......dankie WD's.....

    Was so lekker om nuwe gesigte te ontmoet en die venue was awesome. Baie dankie TT vir al jou reelings. ;D
  2. L

    ..n blond,brunet en n fox met 9 lewens.......

    Hier is hy... :laughing4:
  3. L

    ..n blond,brunet en n fox met 9 lewens.......

    ons het probeer bo bly....daar was nie tyd vir fotos neem van die rowwe pad nie... :lol8: :imaposer:
  4. L

    ..n blond,brunet en n fox met 9 lewens.......

    Julle kan maar gerus die "jaagduiwel" bordjie van my nek af haal.... ek het letterlik gekruip met ons terugtog.... die man met die 9 lewens het ons die vreeslikste pad laat ry... witmos.... dis nie 'n pad nie....ek dink net beeste en bokke gebruik die roete.. Het amper 'n paar keer vir GI-Jane...
  5. L

    ..n blond,brunet en n fox met 9 lewens.......

    Ons moes heeldag vir hom wag..... :imaposer:
  6. L

    MIDDELTON GET TOGETHER 2016

    Loop toe so wragtig 'n ou skoolpel raak daar tussen niks en nerens...Fox was so jaar of wat voor my op skool. Hoe cool was dit? :)
  7. L

    MIDDELTON GET TOGETHER 2016

    ;)Hoe is dit met julle...ek is my ma se soetste dogter.. :  >:D
  8. L

    SLUMDOGS GET TOGETHER RIDE REPORT

    :thumleft:
  9. L

    SLUMDOGS GET TOGETHER RIDE REPORT

    Nee sy het nie kans gehad nie want ek het  op haar  bike teruggery.... :imaposer:
  10. L

    SLUMDOGS GET TOGETHER RIDE REPORT

    Dankie vir 'n great naweek... :laughing4:
  11. L

    Tiekiedraai brekvis vir Tiano,Middelton Moffies,maats en vriende......

    Dankie Janita vir 'n heerlike Brekvis Bash. Dit was vrek koud maar lekker. Jy is 'n yster met al jou reelings.
  12. L

    EC Bash 2015 Group Report

    :imaposer: :imaposer: :imaposer: shame!!
  13. L

    EC Bash 2015 Group Report

    Baie mooi foto's Dusty. Was ook lekker om jou te ontmoet.
  14. L

    EC Bash 2015 Group Report

    Awesome eerste Bash!!! Ek het 'n great tyd gehad. Nuwe mense ontmoet... Dankie aan Jupiter en die span...
  15. L

    RECCE in die rigting van die Winterberge.....

    Dit was groot pret!!! Twe-twe....jyt vergeet om te vertel van Andries wat ek en Becca so laat lag het. Hy min of meer so...  op my Honda gelyk..... :ricky:
Top