Recent content by malmens gerrit

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. malmens gerrit

    BMW GS Trophy 2021 Regional Qualifier - Limpopo

    Jy wou weet. Nou weet jy🤣🤣🤣
  2. malmens gerrit

    BMW GS Trophy 2021 Regional Qualifier - Limpopo

    Nee wat. Appel val nie ver van die boom nie. So , dis verseker nie die melkman of posman se kind nie. Hy lever nie melk of pos af nie. Ek weet nie wie anders nie. Weet en glo kind. Weet dis my vrou sin. Glo dis myne.
  3. malmens gerrit

    BMW GS Trophy 2021 Regional Qualifier - Limpopo

    thank you Canz and Henk for the good words. I am a proud father today , but he still has a long way to go to become a champ. I will support him all the way.
  4. malmens gerrit

    Guess who I just bumped into ?...............Noraly

    We did chat for a while yes. Although she did most of the talking. I offered to take her on our scenic route , but she declined. Firstly because she rides solo only , and does not want company when on the bike. Secondly , she had to spend the day working on her video editing , after she...
  5. malmens gerrit

    Guess who I just bumped into ?...............Noraly

    Twee Dae na Noraly hier gery het , was daar weer ń paar seekoeie hier. die naweek wat verby is ,was die proudly meerkat groep hier , en hulle het ook die seekoeie gesien.. Hulle beweeg op en af in die rivier , en ons Sien hulle darm so af en toe. Die res van die tyd , swem ons maar waneer ons...
  6. malmens gerrit

    Guess who I just bumped into ?...............Noraly

    Ja ja. Veral as ek so moeg is nê ? Die ou toppie kan nie meer by hou by Julle jonger klomp nie. Maar ek kan darm steeds die roetes ry. Kort broek en tekkies en al.
  7. malmens gerrit

    Guess who I just bumped into ?...............Noraly

    Yeh. I did sound as if I was not very happy , didn't it ? I had just seen off a group of adventure riders I had taken around these mountains the whole weekend. I was tired , and have not yet serviced and cleaned up the chalets by the time she called. When I heard that it was only one person , we...
  8. malmens gerrit

    Kaokoland...makes you thirsty...for more!

    Weet nie van die KTM nie , maar verseker kan ons dit met die vrouens as backup doen. Sal dit reel.
  9. malmens gerrit

    mohlapitsi overnighter

    https://youtu.be/Sut67O7o6E0 Die Serala rit 2 de dag.
  10. malmens gerrit

    Bucket List Ride - 23 Rivers, Wolkberg, Serala

    https://youtu.be/JCrqHQXc_cg minxy and HSK going up Orrie on big bikes
  11. malmens gerrit

    Bucket List Ride - 23 Rivers, Wolkberg, Serala

    Dwerg. Hier by ons raak dit vrek warm. Maar , as ek die meer " serious " roetes doen , dan val ek meer gereeld , en selfs " twee " kortbroek , gaan nie hirrie stok ou bene beskerm nie. Dan is 'n lang denim maar die minste wat ek kan dra.  8) 8)
  12. malmens gerrit

    mohlapitsi overnighter

    Ons groep raak nou vinnig vol , en dus sal ons nog 'n datum moet vasmaak indien daar nog belangstelling is. Kontak my op 0836310939 vir deelname.
  13. malmens gerrit

    Kaokoland...makes you thirsty...for more!

    Dankie #chopperpilot. Dis was 'n lekker RR. Ons was juis nou vir 2.5 weke deur meeste van julle roete , maar met 4x4 groep. Het in 2014 ook dit met 4x4 groep gedoen , en dit was awesome om dit weer te herleef. Al was dit nie met die scooter gewees nie. Ons het ongelooflik baie wild Gekry . Veral...
  14. malmens gerrit

    mohlapitsi overnighter

    Ons nuwe datum is vir 21 September. Ons kom Saterdag by Oppie Oewer Adventures by mekaar. Ry Sondag die roete tot by die oornag punt in Mohlapitsi vallei , en Maandag teen Serala af terug na die Lodge toe. Dinsdag is 'n vakansiedag , en dus ideaal om terug te keer huis toe.
Top