Nadat ek die arme pypies plat geslaan het op die klippe het ek besluit om n "high pype" op te sit.
Die ding klink nou lekker laf en spoeg somme flamme agter uit. Nou moet ek net n tail tidy organize. As eimand weet van kits wat te koop is erens laat weet my asseblief.