Hi,
My spogkind is in die mark, en daar is iemand wat hom wil koop ???
Ek ry nou al vir 4 jaar op 'n GS1200, maar voel dis nou tyd vir iets anders...
Opsies:
KTM190 of GS800 (daar is iets van die GS800 wat my nog altyd laat wonder het....???)
Besit tans 'n wit 2011 GS1200. Ek is baie gelukkig...