Recent content by Me 109

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. M

    Pa en seuns (jongmanne) deel die Baviaans

    Hi Dorsland, Ivm die avatar, ek is 'n vliegtuig fanatic, en spesifiek die  Luftwaffe vliegtuie van WW2... Messerschmitt ME109 my gunsteling. Ek vlieg self microlights, al wat bekostigbaar is.Ek sal ure hieroor kan gesels, miskien ontmoet ons eendag.... :ricky:
  2. M

    Klein lessies rondom Lesotho......

    Great RR Noneking! Ek het dit verslind, en baie geniet, amper soos jou brekfis na die groot honger :drif: Jou fiets is 'n "collectors item", wens ek kon een in my garage inry. Hoop ek ry jou erens in die toekoms raak... Sterkte met die repairs, dit bly deur en deur die moeite werd  :thumleft:
  3. M

    Pa en seuns (jongmanne) deel die Baviaans

    Giepie, ons het die trip op Woensdag 18 Junie begin, Baviaans is 23 Junie aangepak.
  4. M

    Pa en seuns (jongmanne) deel die Baviaans

    Jammer oor die oopsie :-[ My beperkte kennis van bokke laat my in die steek.....Miskien moes ek my dogter, wat dierkunde swot op Tuks saamgebring het. Sy sou pa kon reghelp  :deal:
  5. M

    Pa en seuns (jongmanne) deel die Baviaans

    What a way to end the day......Na die endurance/ ability toets is die res van die kloof meer ontspannend, en te gou......eensklaps is alles verby :'( Ons ry deur die kontrole punt hek, re-group en skielik is ons op teer. Ek besef dat 'n onvergeetlike 5 dae van pure plesier en kwaliteit tyd wat...
  6. M

    Pa en seuns (jongmanne) deel die Baviaans

    Na al die water aksie, besluit ons om net hier langs die rivier te lunch. Die 2 passe bly nog in my agterkop maal en Kevin laat ons dit nie vergeet nie :deal: Ons ry verder :ricky: Kort voor lank is daar 'n drastiese verandering in grondoppervlak en gradient. Ek besluit so in die ry op die GS se...
  7. M

    Pa en seuns (jongmanne) deel die Baviaans

    You only live once my friend....Doen dit!!  :thumleft:
  8. M

    Pa en seuns (jongmanne) deel die Baviaans

    Hi, na die ride report sal ek bietjie meer hieroor bysit  :thumleft:
  9. M

    Pa en seuns (jongmanne) deel die Baviaans

    Volgende oggend begin die "real deal". Ons gaan van Makkedaat af die Baviaans deur-ry in een dag. In hindsight, we should have spent at least 2 days in the kloof! Unfortunately we only had 7 days (travelling from Secunda and back included) which left us with 5 days of adventure riding in the...
  10. M

    Pa en seuns (jongmanne) deel die Baviaans

    Klaar ge-lunch, kom ons ry :ricky: Maak seker jy en jou fiets se tenk is vol, petrol gaan nou skaars raak....... :o Ons plan is om sover moontlik die baviaanskloof in te ry en waar die tyd ons vang, slaapplek te soek. Corne en Shaun (Fortuner-manne), google "Makkedaat caves" raak tydens ons...
  11. M

    Pa en seuns (jongmanne) deel die Baviaans

    Dankie! Superb fiets! Sal teen die einde van die report my indrukke gee....
  12. M

    Pa en seuns (jongmanne) deel die Baviaans

    Voor ons verder ry, ek het 'n paar fotos van Stormsrivier bygesit, moet dit nie miskyk nie!  :bueller: Ons ry verder! The next challenge is Prince Alfred pass, R340, on our way to Uniondale, and eventually the start of the Baviaanskloof!  :eek7: Ek las so kort kort engels by, om die ingilsmanne...
  13. M

    Pa en seuns (jongmanne) deel die Baviaans

    Na die oornag stop by Vic baai ry ons rustig vanaf George via Saasveld en Karatara deur die 7 Passes roete, meestal teer met plek plek stukkies grondpad. Die natuur is asemrowend, en baie relaxing  in vergelyking met wat op ons wag in die Baviaanskloof  :peepwall: Ons ontmoet hier 'n paar...
  14. M

    Pa en seuns (jongmanne) deel die Baviaans

    Met die Swartberge agter ons rug, kies ons koers na Oudtshoorn en die Montagu pas, tot in George. My ouboet bly hier, en ons het so 'n surprise vir Kevin om af te handel by ons oornag stop in Victoria baai, George  ;) Ons stop vir brunch by Wilge wandel, op die Kango grotte pad, sowat 25 km...
Top