Recent content by Mernell

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. M

    Africa Twin - Great Bike - Sold

    Get me a buyer for my brother's Suzuki Boulevard M109R and your bike is sold! He wants to sell his bike to buy a AT or Alp. Man thats a beautifull  AT!!!!! Will keep an eye on this thread.
  2. M

    springbok rally

    Wonner wat het laas jaar daar gebeur?      :3some:          Die manne is maar traag om te praat oor die Springbok Rally!  Anyways, ek is daar, ry vrydag oggend van Ceres, Prince Albert deur oor Swartbergpas na De Hoek. Hulle se Kevin vat hierdie jaar groepe na die Hel vanaf die kamp, klink na...
  3. M

    Sold - KTM 990 S - For Sale - Or downgrade - Sold

    Is this the bike that had a head on with a bakkie in the Cederberge? Just asking. 
  4. M

    2012 Whale rally

    Hoekom sien ek nerens n ride report of iets nie, ons was mos n hele klomp WD daar! Daar was tot n woester worshond!
  5. M

    2012 Whale rally

    Haastig is nie gou nie!!!!!! Daai een was eintlik vir Nismark bedoel.
  6. M

    2012 Whale rally

    Ons is 3 wat vrydag oggend uit ceres ry as hy belangstel, dink net nie da sal grondpad gery word nie, my broer ry met n Boulevard en ek dink nie daai dikwiel fiets kan die stofpad doen nie.
  7. M

    Springbok Rallye..

    dankie Tengai! Ek is maar skaam as ek nugter is so wanne jy n Ceres Vara sien, lok hom nader met ietsie sterks!    :director:    :drif:
  8. M

    Springbok Rallye..

    Ek en my broer travel saam, Hy het n Suzuki Boulevard en ek en n buddy Varaderos, So kry vir julle n Wilddog Vlaggie wat julle kan hys sodat mens kan sien waar julle is! Of dalk moet ek net die geraas volg, of die reuk van OBS!  :puke_l:    :puke_r:
  9. M

    Varadero or DL 1000

    Same with me, had to choose. Rode both, much te same in every aspect! As everything tecnical on both bikes are very much the same only thing different at the end was the looks, and, for me, the Varadero won hands down.    :peepwall:      Some weekends i do 2000km and if its going to be more...
  10. M

    To buy back or not?!

    Bike is klaar betaal, neem ek aan, jy het omtrent R50k betaal, as jy ni eis ni en jy maak self reg vir R28k kos di fiets jou omtrent R78k! As jy die eis laat deur gaan en die geld vat waarvoor jy hom verseker het( trade value ) kan jy deur minimaal by te sit weer n goeie 2de handse Alp koop wat...
  11. M

    Wanted:Transalp screen and Crash bars

    Swarrie, Honda Kaapstad het beide, hulle pos dit vi jou! Jy het mos versekering, laat hulle hoes!
  12. M

    Cederberg ride 19-21 Feb

    The swimming pool has been redone and the place is getting better BUT far from what it was! Still, they say bikes will NEVER be allowed in, which sucks! My nr. is 082 498 3696, ek bly al 30 jaar in Ceres, asb, wanne een van julle in ceres kom en ni oornag plek kry ni of enige probleem het, sms...
  13. M

    Cederberg ride 19-21 Feb

    .
  14. M

    Blue Bulls TomTom GPS i want to trade for a TomTom Rider - neg

    Go straight af in the pad, over 200 meters turn right into a u-turn, go forward 210 meters, make a full stop, reverse terug wif the Cortina upon the driveway op, draai ignition off, swiets vacuum gauge off, remove cd van rearview mirror and jump out, nou het jy uitgeslaan by jou pozzie soos...
  15. M

    Outride weekend in the Ceres Karoo - EVENT CANCELLED!!!!

    Oom Nelson het my somme persoonlik ko aanvat oor daai naweek, gese ek beter n plan maak  :violent1:    want hy wil stof opskop! Ek het hom belowe daar sal baie binnekort gery raak, so julle sal moet help want ek smaakie n oom my diff n duik skop ni!  :blackeye:     
Top