Recent content by MevDutchman81

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. M

    GET TOGETHER @ WINTERBERG - See Posts 1 & 2 for Updates

    Here is the list of the names I received for the Baddaford Breakfast: Jupiter - Supersize, Filter coffee Lyn - Baddaford, Filter coffee Dutchman81 - Supersize, Earl Grey Tea MevDutchman81 - Baddaford, Orange juice EC Guy - Supersize, Cappucino Vis Arend - Supersize, Filter coffee Mev VisArend -...
  2. M

    GET TOGETHER @ WINTERBERG - See Posts 1 & 2 for Updates

    Hello everyone Please find attached the breakfast menu for Saturday morning at Baddaford Farmstall. If you would like to join us please drop me a PM with your order.  Forum name, meal, drink  e.g. MevDutchman81 aka die Baas :patch:, Baddaford Breakfast, Cappucino. Meal and drinks are for...
  3. M

    A NJOM-NJOM BOERE BREKKIE AT TIEKIEDRAAI

    :spitcoffee: So bek kort jam... Oom weet mos 'n man kan niks doen sonder 'n "Baas"  :deal: :snorting:
  4. M

    A NJOM-NJOM BOERE BREKKIE AT TIEKIEDRAAI

    Klink my dié is ene om nie te mis nie en so bietjie saam manlief op 'ou dikkes' die pad te vat  :biggrin: count us in tannie Vis  :deal: :thumleft:
  5. M

    Wanted R1150 GS Adv 2001 - 2003

    :spitcoffee: nee hy is darem nie in die dog box nie oom 4Kays... hy is ons "watchdog".... mense kom krap oggendure hier in ons buurt en my man slaap maar lig vir as hulle moeilikheid maak.
  6. M

    THE RR - EC DOGS GET TOHETHER @ WINTERBERG

    Ja en die derde keer om die gesteelde goed terug te vat  :patch: :imaposer: Die drukkie was 'n groot plesier oom Jup :3some:
  7. M

    THE RR - EC DOGS GET TOHETHER @ WINTERBERG

    :spitcoffee: miskien as hy bietjie meer ry sal hy minder "throttle control" probleme hê.... as dit nie was dat net my tone raak as ek op die KLR is nie, het ek dalk self gery en dan sal hy 'n ander plan moet maak om ons te join  :snorting: miskien moet ek manlief se arm draai om vir myself 'n...
  8. M

    THE RR - EC DOGS GET TOHETHER @ WINTERBERG

    :imaposer: almal maak foute ou pel
  9. M

    THE RR - EC DOGS GET TOHETHER @ WINTERBERG

    My man visvang??? Nooit gesien nie  :peepwall: grap net  :lol8: ja nee, ek sal minder klere saamvat en meer goed om aan te nibble  :thumleft: kan nie help my liggaam besluit om in "survival mode" te gaan daar diep in die bosveld nie
  10. M

    THE RR - EC DOGS GET TOHETHER @ WINTERBERG

    :spitcoffee: Het jy nie genoeg "kiddies" nie.... gooi 'n paar kiekies daar  :peepwall: :pot:
  11. M

    THE RR - EC DOGS GET TOHETHER @ WINTERBERG

    Ek wil net baie dankie sê aan ALMAL wat deel gehad het in die suksesvolle naweek.  Was my eerste en definitief nie my laaste bywoning nie  :hello2: Sien baie uit na die volgende trippie en hoop dis sommer om die draai. Groete Die Dutchmans
  12. M

    THE RR - EC DOGS GET TOHETHER @ WINTERBERG

    en nog fotos....
  13. M

    THE RR - EC DOGS GET TOHETHER @ WINTERBERG

    Net 'n paar foto's vanaf Baddaford tot by Winterberg Buiteklub....
  14. M

    EC DOGS GET TOHETHER @ WINTERBERG - See Posts 1 & 2 for Updates

    :thumleft: ek het dit bygevoeg, sien Saterdag  :)
Top