• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

Wanted R1150 GS Adv 2001 - 2003

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Difflock

Race Dog
Joined
Jul 27, 2012
Messages
1,598
Reaction score
64
Location
Kirkwood
Bike
Yamaha Super Tenere
Hi chaps, het regtig eers gister begin erenstig kyk na R1150GS Adv, julle sal my nie glo nie die goed vlieg soos checkers se specials van die rak af!
Het vannaand 7 mense geskakel wat die prag stukke verkoop maar almal is by hul nuwe eienaaars, so indien daar iemand daar buite is wat wil opgradeer en onslae raak van hul PIg kan my gerus n lui'tjie gee.

Ek soek nou nie een wat verwaarloos is, met geskiendenis van onderhoud hetsy self of handelaaars, eienaars, goeters wat dalk binnekort kan klaf wat ek in berekenning moet neem om te begroot vir dit bv bande, diens, bearings ens.

Ek sal tussen R50 en R55k betaal vir so feits hetsy met panniers of sonder maar natuurlik sal dit lekker wees om dit saam te kry.
Skakel my Pierrre by nul83 ses57 433vyf of stuur n pm.
 
Top