Dit is nou die 2de keer wat my S10 se coils vervang moes word. So amper n jaar terug na n trip van so 700 km het die bike begin misfire. Die agent het toe 2 van die coils vervang. Na presies dieselfde trip 2 weke terug ondervind ek weer dieselfde probleem en die agent het nou weer die ander 2...