Coil probleme

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Milner

Puppy
Joined
Aug 30, 2009
Messages
42
Reaction score
0
Location
Kosi Bay
Bike
Yamaha Super Tenere
Dit is nou die 2de keer wat my S10 se coils vervang moes word. So amper n jaar terug na n trip van so 700 km het die bike begin misfire. Die agent het toe 2 van die coils vervang. Na presies dieselfde trip 2 weke terug ondervind ek weer dieselfde probleem en die agent het nou weer die ander 2 coils vervang. Teen so R1200-00 per coil excluding labour is dit nogal n duur episode.
Dit wil voorkom asof dit gebeur as ek die bike vêr en bietjie harder as gewoonlik ry.
Het enige iemand anders dieselfde al ondervind. Kan dit dalk n setting op die bike wees wat verander moet word.
Dit veroorsaak nou dat ek te bang gaan wees om vêr te ry.


Sent from my iPad using Tapatalk HD

Sent from my iPad using Tapatalk HD
 
Top