Recent content by NickS

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. N

    Om batterye te laai in die Baviaans

    In my opinie was dit die beste trip wat ek nog gehad het (afgesien van die "hitte" in die Baviaans  :dousing:en die "balans" probleme........ :bar: :bar: Ek en Abel ry lekker saam en gun mekaar ruimte om teen jou eie skills level te ry. Dis great ;D. Dis goed en wel om 'n beplande roete en...
  2. N

    Om batterye te laai in die Baviaans

    Nou wat nou????? Ek was daar en kani wag vir die res nie....... :lamer:
  3. N

    Om batterye te laai in die Baviaans

    Abel maak my nou sommer lus om weer te gaan.......  Dit was die beste trip nog saam met die beste "ride buddy"
  4. N

    Baviaans

    Rapporteer "Marsgereed" . Baviaans T - 4. Gou vir my "soft luggage" gemaak.  Hou nie van bokse nie. Wyn kom in bokse.......... 😆
Top