Recent content by Nico1

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. N

    Woema,,,,,,,,, dit moes eerder BMW se tydskrif gewees het.

    Jakkals jy hak die hele tyd by dieselfde punt vas!   ??? Gelukkig kan BMW die diens gee want jy gaan jou fiets moet stoot!  :laughing4: :laughing4: :laughing4:
  2. N

    Woema,,,,,,,,, dit moes eerder BMW se tydskrif gewees het.

    Dit gaan lekker wees en baie dankie dan is daar nog 1 meer!  :imaposer:
  3. N

    Woema,,,,,,,,, dit moes eerder BMW se tydskrif gewees het.

    Stem!  :thumleft: Ja, die BMW skapies almal in n trop :peepwall: :imaposer: :pot: :ricky: ;) Want ons kan!  :imaposer: :ricky:
  4. N

    Frystaaaaaaat!

    Welkom.  Van waar in die Vrystaat is jy?
  5. N

    WANTED: BMW GS1200 Mirror

    I'm looking for a 1200GS mirror.
  6. N

    2005 BMW R1200GS For Sale (Verkoop)

    Eddy ek het die sms gestuur.
  7. N

    Wanted: GS 1200

    https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=56905.0
  8. N

    2005 BMW R1200GS For Sale (Verkoop)

    No I don't  ride like John.  Less than a 1000km normal dirt road on the bike with no technical off road riding.  Extras are pivot point cover, big foot, dash cover (Wild @ Heart), orange and clear headlight protector, saddle bags, top box, throttle sensor cover with standard exhaust.
  9. N

    2005 BMW R1200GS For Sale (Verkoop)

    Yes I'm a friend of John and this is the bike.
  10. N

    2005 BMW R1200GS For Sale (Verkoop)

    Ek sal by haar hoor maar sy soek 'n GS, ek kon ook hier in Bloem 'n Yamaha gekry het maar sy soek 'n GS en ook nie die ou 1 nie maar nuwe 1 met die 800 engine in.
  11. N

    Metzeler Karoo (T) Bande te koop vir BMW GS1200.

    Hi, Ek het 2 x splinternuwe Metzeler Karoo (knobby grond) bande te koop vir R2300-00.  Die bande is afgehaal by die BMW handelaar in JHB vanaf ‘n nuwe BMW GS1200 Adventure om Anakee2  bande op te sit en het nog 0km op.  Die voorste band is ‘n Metzeler MCE Karoo 2 (T) 110/80-19 en die agterste...
  12. N

    2005 BMW R1200GS For Sale (Verkoop)

    Sorry, my vrou wil 'n BMW GS650 he want sy wil graag grond saam met ons ry.
  13. N

    2005 BMW R1200GS For Sale (Verkoop)

    Hi, Ek het 'n 2005 BMW R1200GS rooi wat ek wil verkoop vir R85 000-00 of naaste aanbod. ABS, Heated Grips, Top Box, FSH, Saddle Bags, Standard Toolkit, Handboek (Service Book), Anakee 2 bande - voor 80% en agter 50% oor, Headlight Protector en nog baie ander ekstras wat op die fiets is.   Ek...
Top