Nico1
Puppy
Hi,
Ek het 2 x splinternuwe Metzeler Karoo (knobby grond) bande te koop vir R2300-00. Die bande is afgehaal by die BMW handelaar in JHB vanaf ‘n nuwe BMW GS1200 Adventure om Anakee2 bande op te sit en het nog 0km op. Die voorste band is ‘n Metzeler MCE Karoo 2 (T) 110/80-19 en die agterste band is ‘n Metzeler MCE Karoo (T) 150/70-17.
Groete