Recent content by Ou WD

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. O

    Ek en vroulief na die Ooskaap

    Dankie julle. Ek wardeer.
  2. O

    Ek en vroulief na die Ooskaap

    Goeie more aan al die “Wild dogs out there” Ek en my ou vrou beplan om die week voor Paas naweek so bietjie te gaan toer daar na die Oos Kaap. Dit is nou van 21 Maart tot 28 Maart 2018. Julle ouens wat daai deel van die land ken, kan gerus vir ons vertel van al die besonderse plekkies en al die...
  3. O

    Air temp failure ice warning

    Dit is wat ek van hierdie forum geniet. Nou weet ek ook hoekom en hoe om dit reg te maak. Dankie almal
  4. O

    One Circle , 1351 km , 5 days , Ascent 21613m , Descent 21631m .... It is done !!

    Well done Gert and your riding buddies. Dit was nou ‘n baie mooi RR en dankie vir die lekker gesels daar bo op Sani en ook vir die foto’s wat jy vir my gestuur het, ek wardeer. Ek het ook so ‘n paar van julle geneem maar ek moet dit nog kleiner maak dan stuur ek dit vir jou. Dit was baie lekker...
  5. O

    Lesoontoe

    Gooi RR asseblief. Ek ry woensdag 6 April en is mal opgewonderlik angstig ens.
  6. O

    Rims for 990/1190 adventure

    :peepwall:  R15000-00 vir die twee
  7. O

    Rims for 990/1190 adventure

    Allegro, wat is die grote van daai rims en gee asseblief vir my ‘n bedrag wat jy wil hê daarvoor. Groete
  8. O

    Mitas E08 tyre spliting after 4000Km

    Dankie. Ek sal maar moet wag vir die Anakee 3 wild. Dit lyk na iets wat ek sal gebruik. Groete
  9. O

    Mitas E08 tyre spliting after 4000Km

    Manic het jy die 1190 Adventure of het jy die R en watter grote bande het jy op. Ek het die gewone adventure met die 170/60 17 agterband en ek sukkel om ‘n nuwe band te kies. Ek hou van die Pirelli trail maar wil graag die MT90 probeer maar ek kry nerens die regte grote band nie. Kan enige...
  10. O

    The Lesotho Loop with Daskop and Bob

    Fokus my kind, fokus. Bedank julle beskerm engel. Jukke kon lelik seergekry het met daai val. Veilig ry en geniet dit. Ek stem saam met die vorrige honde, gooi nog.
  11. O

    An impulsive 850km Solo - Southern Cape & Overberg...

    Ek geniet ook sulke stories. Mooi RR en mooi wereld om in te ry.  :3some:
  12. O

    SANI PASS

    Geen probleem nie. Voorspoed met die hospitaal besigheid. Groetnis
  13. O

    SANI PASS

    Goeie more Been-There Jammer ek antwoord nou eers maar jy / julle is welkom om saam te ry. Hoe meer siele hoe meer vreugde. Ek het reeds my verlof ingesit vir die genoemde datums en ek gaan beslis die Sani ry. Ek hoor graag van jou / julle. Groete
  14. O

    SANI PASS

    Ek gaan ook Sani Pass ry en my beplanning is om dit 6,7,8 en 9 April 2016 te doen. Ek gaan hier vanaf Bloemfontein ry oor Zastron, Lady Grey, Barkley Oos dan draai ek weg na Rhodes dan op na Tiffindell en dan oor Naude’s nek tot in MaClear waar ek gaan oornag. Die volgende oggend wil ek ry tot...
  15. O

    Botteltjies bier in jou Topbox

    Net die eerste twee slukke van die eerste bier proe k@k, daarna loop hy lekker. ;D
Top