Ou WD
Puppy
Goeie more aan al die “Wild dogs out there”
Ek en my ou vrou beplan om die week voor Paas naweek so bietjie te gaan toer daar na die Oos Kaap. Dit is nou van 21 Maart tot 28 Maart 2018.
Julle ouens wat daai deel van die land ken, kan gerus vir ons vertel van al die besonderse plekkies en al die kroeë met koue bier en ander interresante besienswaardighede.
Ons beplan om te ry van Bloemfontein na Port Alfred, Cofee Baai, Maclear, Ugi, Elliot, Barkley oos, Lady Grey en terug na Bloem.
Enige raad, advies en voorstelle sal wardeer word.