Oraait, ek weet nou nie of hierdie lekker by "ride-reports" pas nie- dis net so kort storie en ek het nie eers 'n paar foties om by te sit nie (my hande was te bewerig om daai piepklein selfoonknoppie te werk op daai stadium :o ). Elk geval, ek is nog 'n newbie wat Adventure riding aanbetref...