Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. P

    Getting rid of my 1190 R

    Sien nou eers die---- shit..  :-[ :'(
  2. P

    Getting rid of my 1190 R

    More manne. Terwyl ons weer op die seat-heat topic is: Daardie Wings Heat Shield lyk bedonnerd.... maar die prys... :-[ :o Is dit maar die roete om te gaan of is daar ander opsies? As dit al iewers anders bespreek is- sorry ;)
  3. P

    KTM 1190 Adv problem collection

    Dankie manne, Ja, ek verstaan die lek is 'n algemene probleem. Wetie waarom hulle so sukkel om dit uit te sort nie. Ek sou ook reken dis net 'n los plug.... maar hulle het die fiets op die diagnostics gehad vir wetie hoe lank nie met KTM Sa en KTM Austria wat via teamviewer moes adviseur...
  4. P

    KTM 1190 Adv problem collection

    Good morning Gents, Any of you guys experienced a similar problem yet: "Front DRL Lamp" warning and DRL refusing to come on. Work perfectly upto then. Took the bike to KTM Windhoek... My bike was there for a month (10Nov-5Dec)..... still not fixed- they can't figure out the problem. Told me...
  5. P

    Getting rid of my 1190 R

    Hallo Lord Knormoer, You're probably right. Read the OP now...Sorry E-Z ,if so, my bad!
  6. P

    Getting rid of my 1190 R

    Hallo Emperor, Think you might have misunderstood Shockwave post- he means that his invention (heat deflector) might be a load a crap for adressing the heat problem in the 1190's not the bike itself. ;) He's still busy with R&D on his project designing one and haven't tested it yet, hence his post.
  7. P

    BMW System 5 Helmet for sale - price reduced!

    I'm urgently looking for a system 5 or 6 in good condition, but in size 60/61 (XL). If you could stretch that one of yours i'll take straight away!  ;)
  8. P

    Die Wortel verf Phuket........erm.....Oranje!!

    Moerse trip ou maat!!!! Feb 2012 is my beurt- kannie wag nie. :thumleft:
  9. P

    Diksand......

    ; ;D ....daai gevoel is nie vir pissies nie! Hy begin mos aanvanklik eers so half egalig "swem" onder jou en dan ewe skielik neuk die voorwiel hier na 'n kant toe (terwyl die pad in 'n ander rigting gaan)! dan is dit asof die bike agterkom hy jaag nou k@k aan en dan "over-steer" hy vanself na...
  10. P

    Diksand......

    Ons sal mekaar seker nog raakry iewers. Jy gaan nie dalk saam op die Nampharm Koakoland trip nie?
  11. P

    Diksand......

    Ek bly in Grooffontein in die noorde van Namibie.
  12. P

    Back in the Saddle!

    Awesome stuff!!!!!!!
  13. P

    Diksand......

    Oraait, ek weet nou nie of hierdie lekker by "ride-reports" pas nie- dis net so kort storie en ek het nie eers 'n paar foties om by te sit nie (my hande was te bewerig om daai piepklein selfoonknoppie te werk op daai stadium :o ). Elk geval, ek is nog 'n newbie wat  Adventure riding aanbetref...
  14. P

    Nelspruit Wild Dogs

    Hi S of S. Andrew Porter also stays in Nelspruit if I'm correct. They are a couple of guys that frequently make a "dash in the bush" every now & then. His forum name is "Dingy" (or Dinghy) me finks.
  15. P

    Me and my new BMW !!!

    :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: toemaar, daai dude van idols (Freddie) het glo laas naweek ook op sy moer gekry agv die selfde rede!!!! So, shit happens! (even to the best of us) ..................... ((veral as papsak jou help... :biggrin:) )
  16. P

    Watse motorfiets v n (beginner) dame

    .. op 'n meer ernstige noot- ek het 'n vriendin wat vanaf 'n scooter oorgegaan het na 'n F650 en alhoewel aanvanklik baie versigtig, het sy baie mooi leer ry. Miskien is dit 'n opsie..?
  17. P

    Watse motorfiets v n (beginner) dame

    ................. lekker baie pakplek vir die pizza, fanta grape en piekniekkombers....... ;) ;) ;) ;)
  18. P

    Importing a bike from the UK

    I couldn't even import a bike successfully from eSouf Efrika to Nam........ so I'm the wrong one to give an opinion here.....    ;)
Top