dirtWarp,
Ja dit is glad nie nice nie!!!
Ek het R50k betaal viri fiets wat veronderstel was om "reg" te gewees het, maak man se pis so effe bitter ne!!!
Toe ek begin soek vir n fiets toe kyk ek na die yamaha yzf 450 en die crf250r, maar toe sien ek die ktm en dit het toe nie sleg gelyk nie...
Bossiekop,
Ek ry n 2010 450 xc-w wat ek hier in bloemfontein by ktm agentskap gekoop het in augustus 2011, fiets gekoop op 146ure.
Fiets gekoop en vir n ruk gery en kom toe agter hy gebruik olie aan die engine kant (glasie waar mens dit kan dophou/monitor). Maar die fiets trek soos n jet en ry...
Hi Pieter,
n friend van my hier in Bloem het n 2010 KTM 300 wat hy wil verkoop.
Laaste wat ek gehoor het is dat hy hier by R50k soek. Fiets is heel netjies.
Gee hom dalk n lui, Hamman Kriel, 082 416 9719.