Dag 9 – Saterdag, 17 Oktober 2009
Word vroeg wakker, die vuur smeul nog, die rivier loop nog, nog geen mense, eende, voels, dou en die lewe is nog steeds lekker. Maak gou n Rooibos, borsel tande in die Gariep en met n swaar hart verlaat ek een van my gunsteling kamplekke op die trip. Die lug...