Recent content by PietSlak

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. PietSlak

    R.I.P. Andre Botha - Shimwells Yamaha

    Vir die van julle wat vir Andre geken het, sal weet dat hy n nederige superster met baie medaljes was! Hy is skielik laas Vrydag oorlede na komplikasies van leukemi behandeling. Sy gedenkdiens is 11 Julie 2023, detail hieronder: Ons almal gaan jou moerse mis ou Grote, lekker rus! Sterkte aan al...
  2. PietSlak

    Leatt Boots Giveaway!

    Sommer net swart asseblief oom!
  3. PietSlak

    SOLD-KTM 990 Adv Gel Seat for sale

    Dagsê aan al die woewe, het n perfekte kondisie Ergo Gel seat in my garage ontdek. Was vir my ander helfte maar sy ry nie meer saam nie... Miskien 3 keer gebruik - as good as new! Laat weet as enige ou boude belangstel, dit is ook 20mm laer as die standard 990 Adv R se standaard seat. Kyk na R2k...
Top