- Joined
- Jan 7, 2013
- Messages
- 3
- Reaction score
- 0
- Location
- Roodeplaat Dam, Pretoria
- Bike
- KTM 990 Adventure
Dagsê aan al die woewe, het n perfekte kondisie Ergo Gel seat in my garage ontdek.
Was vir my ander helfte maar sy ry nie meer saam nie... Miskien 3 keer gebruik - as good as new!
Laat weet as enige ou boude belangstel, dit is ook 20mm laer as die standard 990 Adv R se standaard seat.
Kyk na R2k maar ons kan arm druk...
Piet