Dankie almal dit was n heerlike Bash, lekker saam ou pelle gekuier, Kobus jy mag maar weer reel.
Pieter en Louwtjie dankie vir die saam ry.
Stofotter jy bly no.2 :ricky:
Kobus no. 4 en 27 Rassie is dieselfde persoon, en betaal met ref. R Erasmus.
No.28 Louwtjie is ook betaal ref. L de Wet. Altwee kamp.
Dankie sien baie uit hierna. :ricky: