Hi Wilddogs ek weer terug op forum en kyk hieronder is die 2 video van ons trippie
https://www.youtube.com/watch?v=hJSr3d2XAt8
https://www.youtube.com/watch?v=M-TVMsHqE88
Uiteindelik my bike gekry na laaaaang wag...sjoe wat n verligting en nou kan ek weer die natuur geniet en ry ry ry ry ry ry ry ry ry ry ry ry...vrrrooom :ricky: vrrrooom :ricky:
(Sondag 8 Nov 2016) Vandag was die beste dag na n baie lang wag vir bike 1200 gs en die bike gekry en wou die...
ja nee ek het biekie deur my pics gesurf toe besef ek dat ek nooit daai 2007 trip gepost het nie ...ja nee baie agter met my RR :deal:
ek het so agter gekom van hulle nie meer aktief is nie maar jy darem nog aktief en wys jou net jy steeds daai gravel ride in jou bloed maat
toe is dit tyd om huistoe te ry en hoop van die WD ouens onthou daai tyd en ons was die enigste wat van ver af gekom het van Bloemfontein maar beslis die moeite werd
ek is nie goeie skrywer nie daarom het die pics die story verder als vertel en hoop julle dit geniet en mis die dae met bike maar...
toe is ons daar weg na die breakfast en aangename tyd gehad
ons ry verby Thabzimbi myn dorpie en seker die yster myn nie seker nie
ons stop toe by padstal en eet vir oulaas ligte ete voor ons huiswaarts terug keer
volgende oggend tyd om op te staan en lekker breakfast gehad en was tyd om tent op te slaan
van hulle was al vroeg op en lekker gesels daar en almal sommer op een plek saam geklets