Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. R

    BoosterPlug feedback

    waar kan n mens die boosterplug koop of bestel...ek is van bloemfontein
  2. R

    Karoo-plooie, Die Burger en 'n Martin Bester Drive

    baie lekker en nice trip  wat julle gery het en die storie was great en lekker saam julle in die storie getoer...great
  3. R

    The Gathering 2018

    great report en pics ...lekker trippie daar en mooi bikes ook ..ek like dit  :biggrin:
  4. R

    vanderkloofdam trip

    Hi Wilddogs ek weer terug op forum en kyk hieronder is die 2 video van ons trippie https://www.youtube.com/watch?v=hJSr3d2XAt8 https://www.youtube.com/watch?v=M-TVMsHqE88
  5. R

    Geleende Tyd

    Rus in vrede Ben  en dink aan die familie.... Dankie vir die pragtige goeie report ...ja tyd en lewe is altyd kort ...
  6. R

    uiteindelik n dag trippie met ons 1200gs

    Uiteindelik my bike gekry na laaaaang wag...sjoe wat n verligting en nou kan ek weer die natuur geniet en ry ry ry ry ry ry ry ry ry ry ry ry...vrrrooom  :ricky: vrrrooom  :ricky: (Sondag 8 Nov 2016) Vandag was die beste dag na n baie lang wag vir bike 1200 gs en die bike gekry en wou die...
  7. R

    Frozen Foreskins do 41 Passes in 14 days - Jozi to Cape Town Via Coffee Bay

    Baie nice trip en videos en lekker saam getoer met jul report ..great
  8. R

    BMW 1200 GS - SOLD

    damm dis n mooi bike en sou dit wil koop ek het R54 000 cash...ek sal weer moet soek vir die prys klas dammm
  9. R

    Bke Trailer For Sale Price Drop SOLD

    Is die trailer nog beskikbaar??
  10. R

    onhou julle in 2007??

    ja nee ek het biekie deur my pics gesurf toe besef ek dat ek nooit daai 2007 trip gepost het nie ...ja nee baie agter met my RR :deal: ek het so agter gekom van hulle nie meer aktief is nie maar jy darem nog aktief en wys jou net jy steeds daai gravel ride in jou bloed maat
  11. R

    onhou julle in 2007??

  12. R

    onhou julle in 2007??

    toe is dit tyd om huistoe te ry en hoop van die WD ouens onthou daai tyd en ons was die enigste wat van ver af gekom het van Bloemfontein maar beslis die moeite werd ek is nie goeie skrywer nie daarom het die pics die story verder als vertel en hoop julle dit geniet en mis die dae met bike maar...
  13. R

    onhou julle in 2007??

    toe is ons daar weg na die breakfast en aangename tyd gehad ons ry verby Thabzimbi myn dorpie en seker die yster myn nie seker nie ons stop toe by padstal en eet vir oulaas ligte ete voor ons huiswaarts terug keer
  14. R

    onhou julle in 2007??

    volgende oggend tyd om op te staan en lekker breakfast gehad en was tyd om tent op te slaan van hulle was al vroeg op en lekker gesels daar en almal sommer op een plek saam geklets
  15. R

    onhou julle in 2007??

    en hier is die eienaar wat besig is om die kos te voorberei en met lekker braai en daar van die shefs wat saam kos gemaak het en hulle diens was puik en daai gesig wat lekker moeg lyk en ons moes toe maar gaan slaap na die lekker laat kuier  en eet en ons spring in tent en slaap
  16. R

    onhou julle in 2007??

    by ons bestemming gekom en afgepak en tente begin opslaan baie nice plek om te relax en die natuurskoon so mooi en met gesigte vol stof  maar met n smile en toe kuier die manne en van hulle maak lekker grap regte ou grapjas ten laaste met n lekkkkeeeerrr grroooot vuur
  17. R

    onhou julle in 2007??

    toe ons weer op die pad by die bruggie verby en daar afgedraai by Klaas & Adrie Steyn NAAUWPOORT soos bordjie wys het paar daar gewag vir die ander mense wat nie weet waar om af te draai nie en daar van hulle staan ne geklets en van ons gesigte vol stof soos een vir een kom het een groepie...
  18. R

    onhou julle in 2007??

    kannie onthou waar die plekkie is nie maar die wat daar was sal weet en daar stop ons vir lekker ete en drankies daarna gooi ons petrol en ons ry
  19. R

    onhou julle in 2007??

    next en daar is die beste wheelie op gravel ...amper afgeval  :imaposer:
Top