Recent content by Rissa

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Rissa

    Solo'ish Lesotho trip Dec 16 to 18

    Klink na n baie lekker trippie Oubones. Sou daarvan gehou het om saam met oom te gegan het. Net 'n jammerte Bones kon dit nie saam oom geniet nie. Eendag sal ek weer op 'n bike klim op my eie en dan kan ek en oom bietjie nuwe roetes ontdek wanneer ek oom weer sien.  :)
  2. Rissa

    Weekend in Golden Gate (16 - 18 December 2016)

    Just reading through the report I start to miss riding pillion with Oubones  :'(. Sounds like it was an amazing trip.  :thumleft:
  3. Rissa

    Rissa (gesiggie) en Oubones

    Ek kan eerlikwaar se dat ek die bike trippies baie mis en die been het baie mooi herstel. Het 'n herinnering maar dit was die moeite werd. :)
  4. Rissa

    JOB OPPORTUNITIES FOR OUR CHILDREN...

    Hello everyone...Rissa here. I am a 19 year old female and just moved to Cape Town (Table View) and I am in desperate need of a job. I am skilled in various aspects as I have worked in a bar and as a waitress. I am very good with people and learn new aspects very quickly. I pay attention to...
  5. Rissa

    Old Postal Route with my dad

    Wow...it sounds like it was an amazing trip. Would love to do it someday when I'm back in Cape Town. Definitely going to add it to my bucket list.  :)
  6. Rissa

    nuwe aster van kzn

    Sal enige tyd weer terug op n bike klim...wil nog my eie een hê ook  ;D
  7. Rissa

    Rissa (gesiggie) en Oubones

    Dit het alles begin met n Big Boy Zucca 125cc... :xxbah: 'n Hele dag spandeer by die tracks en net bike gery. Dit is waar die passie begin het om motorfiets te ry.  :biggrin: Weens omstandighede het ek by Oubones hulle opgeëindig en het altyd saam bones op die TW gery, sowel as saam Oubones...
  8. Rissa

    nuwe aster van kzn

    Het weens omstandighede op geëindig by oubones hulle en toe na n paar weke daar op n tw200 geklim en toe my eerste ongeluk gehad met n motorfiets. 24 steke later begin my been nou eers beter lyk na so n maand. Ek ry nou pillion saam met oubones op die 650 Dakar. Ek is oorspronklike van die Kaap...
  9. Rissa

    nuwe aster van kzn

    Dankie vir die aanvaar! Klaar gat in my been geval, so kry ek nou 'n houtpleister nie 2sd se lepel nie? Ek ry nou maar as oom Oubones se pillion!
Top