Rissa (gesiggie) en Oubones

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Oct 28, 2016
Messages
9
Reaction score
0
Location
Western Cape
Bike
AJS (all models)
Dit het alles begin met n Big Boy Zucca 125cc... :xxbah:
'n Hele dag spandeer by die tracks en net bike gery. Dit is waar die passie begin het om motorfiets te ry.  :biggrin:

Weens omstandighede het ek by Oubones hulle opgeëindig en het altyd saam bones op die TW gery, sowel as saam Oubones.

Na so paar weke het ek en Bones besluit om in die veld te gaan ry met die twee TW's.  :peepwall:
Opad huis toe het ek in n ditch gery en is dus oor die motorfiets gegooi en het opgeëindig met 24 steke in my shin. Moes dus "retire" om alleen te ry tot in met my been heeltemal gesond is. En dit is hoe ek pillion geword het vir Oubones.  :)

Ek en Oubones was twee weke terug dus op ons eerste bike trip saam na Southern Drakensberg, by die Qunu watervalle vir 'n bietjie sight seeing, aangesien ek nog nie KwaZulu-Natal gesien het nie. Dit was 'n onvergeetlike belewenis en die natuurlewe was asemrowend.

Sal enige tyd weer daartoe gaan.  :thumleft:
 

Attachments

  • IMG-20161105-WA0011.jpg
    IMG-20161105-WA0011.jpg
    279.2 KB · Views: 648
  • IMG-20161105-WA0018.jpg
    IMG-20161105-WA0018.jpg
    384.9 KB · Views: 670
  • IMG-20161105-WA0001.jpg
    IMG-20161105-WA0001.jpg
    324.1 KB · Views: 670
  • IMG-20161105-WA0007.jpg
    IMG-20161105-WA0007.jpg
    352.5 KB · Views: 699
Top