hello julle!
Ek het asb so bietjie raad nodig. my girlfriend het n groot kop (amper soos n rugby bal) en hy pas nie in n gewone helmet nie.... en n pispot helmet lyk sommer strooi.... nou het ek gewonder...
as sy moontlik haar kop in n modular helmet sou kan inkry.... sal die helmet haar darem...
Hello daar!
Ek is rowwe bliksem hier van Jeffreysbaai. My vriende noem my ook Ralph partykeer....
Ekke sien uit na vele kuiers langs die pad!
Cheers
Rowwe Bliksem