modular helmets

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Nov 14, 2015
Messages
1
Reaction score
0
Location
Jeffreysbaai
Bike
BMW F800GS
hello julle!

Ek het asb so bietjie raad nodig. my girlfriend het n groot kop (amper soos n rugby bal) en hy pas nie in n gewone helmet nie.... en n pispot helmet lyk sommer strooi.... nou het ek gewonder...
as sy moontlik haar kop in n modular helmet sou kan inkry.... sal die helmet haar darem beskerm (dis nou die dele binne in die helmet) in n rowwe crash?

is n modular helmet so goed as wat hulle se?
 
Top