Ek dink Petri verwys na ons poelieste. Hulle is n klomp korrupte pussies. In Aussie is die kanse groter dat "the Dick" in die tjoekie kan beland. Maar selfs dit hang ook af van wie hy ken... John Stratton bly al twee dekades in Aussie, en die polisie daar weier om hom te arresteer of aan ZA uit...