Hi Jan, ek het vir BMW in die verlede gewerk, en om n lang storie kort te maak, die UVEX reek helmets is een en dieselfde as BMW se enduro helmets, met ander woorde wat ek wil se is dat UVEX vir BMW helmets bou. Daar is geen verskil sogenaamd nie.
Koop hom swaar!!!