Hi Mense!
My Fiets is in die mark vir iemand wat dalk belangstel of weet van iemand. Sy besonderhede is soos volg:
2006 BMW R1200GS Adventure
Kilos: +-48000
Ekstras: -Side Panniers, Top Box, Spotlights.
Nuwe Anakee 2 Tyres is op 41000km opgesit
Laaste diens is gedoen op 40 000km.
Het...
Het toe darm die problem gekry en dit gaan my onder R3000 kos om reg te maak. Dit was die pinion shaft bearing. Ek moes die volgende parte vervang.
-Needle Bearing
-Roller Bearing
-Ball Bearing
-Groot Moer agter met sy seel
Die parte was so R2000 by BMW self. Hoop dit help bietjie vir iemand...
Eend 123
die hum geluid het begin van 4de rat af wanneer jy rustig cruise. n Klompie mense het nou al vir my gese dat dit die bearings is maar gaan hom nou instuur sodat hy oopgemaak kan word.
Hi almal.
Ek het n probleem met my driveshaft. Ek benodig bietjie raad. Wil basies weet wat fout is want dit het eers begin met n humm geluid en nou klink dit of daar iets los is binne die driveshaft wat nie baie goed klink nie. Het enige iemand dalk soortgelyke probleme ondervind? ???