Recent content by Rubicon

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. R

    Optimate III bike charger for sale

    I there is the charger still available
  2. R

    WC - Atlantis - Saturday 18/08/2012

    Thanks for the invite Doug.  It was great fun!  I really enjoyed it!  :ricky: The sand was definitely softer than the previous visit but still manageable.  :) Thanks Kamanya I really wanted to go over that dune but I think the power was just not enough.  Next time..........maybe.  I just...
  3. R

    Rubicon got her license today

    Hi Almal Dankie vir al die gelukwensings.  :ricky:  Ek waardeer dit!  Dis asof dit nog nie rerig realiteit is nie.  My maag maak elke keer draaie as ek net aan vanoggend dink.  Dan dink ek :thumbsup: hey JY HET DIT MAN,....... Dankie Pleco :love3: vir al jou bystand.  Al het dit ook maar al...
  4. R

    Sand in Parklands Newb ride (Rubicon video added)

    Asseblief moenie vir hom 'n ander bike soek nie!! :eek7: Ek is surpose om 'n nuwe een te kry.  Ons rolle is nou omgeruil.  Ek is die Loan rider en dis Pleco se bike nou.  Hy het hom gemaak soos hy hom wil hê.  Die volgende koop is myne  :ricky:
  5. R

    Sand in Parklands Newb ride (Rubicon video added)

    :thumleft: Hi Dusty Rusty jy sal nog regkom.  Gee net kans.  Jy moet net jou fear bietjie laat gaan.  Ek laat dit miskien maklik lyk  :ricky: , maar Eish, met eish ja!!!!! maar ek het ook gesukkel om te kom waar ek is.  Glo my, ek geniet dit nie om te val nie.  :tearyeyed:.    Dit is lekker...
  6. R

    Motocross with an HP2. (un edited video)

    Miskien verbaas hy ons!!!  Wie weet.  Net hy sal ons kan verkeerd bewys.  ;D Tensy Roost die KLR ry met 'n sak oor sy kop en Pleco op die eishpee !!!  :imaposer:
  7. R

    Motocross with an HP2. (un edited video)

    Miskien moet ons vir Pleco 'n fonds insameling hou sodat hy vir hom 'n HD170 Stealth Action Camera with HD Recording, 4x Digital Zoom and 1.5-Inch LCD Screen kan koop dan kan hy soveel video's neem soos hy wil en in zoom  :imaposer: Dan kan hy hulle edit ook  :lamer: Hulle is seker maar net...
  8. R

    Sand in Parklands again

    "Hopeloos te warm, en dan is Vroulief ook wakker. Ek moet by die huis kom voor sy wakker word en haar bike mis!  :peepwall: " Ha ha sy weet inelk geval jy vat haar bike want die hele huis is wakker wanneer jy ry!!!! Mans kan mos nie saggies regmaak nie.  Jou beurt kom!  Ek moet weer 04.45am...
  9. R

    Newbie from Cape Town

    Welkom  ;)
  10. R

    Hello Almal

    Hello julle wilddoggers Ek's 'n newbie.  Ek ry darem al bietjie langer as twee jaar bike. Sukkel om nog gewoond te raak aan die web  :peepwall:  , maar sal seker nog regkom.
Top