Recent content by Speek1

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. S

    Honda Transalp Thread

    Hi guys I am selling my Honda transalp XL700v 2011(Feb) model. +/- 8000km R67 000 (New price: R75000) Extras: Mita E07 front and rear. Still good for +/- 6000 km Screen adjuster Soft panniers brackets Engine guards Bash plate 12v power supply Plastic and Aluminium top boxes Spare front...
  2. S

    Anvil Bash: Tulbagh - Dakar

    Kerels, Volgende week die tyd is ek net deur Marnus se stuk rivier op die SAS willehond (As als natuurlik goed gaan). Magtag, ek kry sommer butterflies. Vanoggend toe ek die garage oopmaak toe sien ek my bike het homself al gepak. Shame, hy het gedink ons ry al die naweek.
  3. S

    WIN a 50L Drypak! Socket won!!

    Lyk vir my die enigste sak is al die "suckers" wat wag vir 'n wenner in die kompetisie...
  4. S

    Rowwer roete na MOF se plaas.

    Bus Dit sal baie nice wees as jou pelle kan saamry met die 4x4. As die rivier te hoog is dan ry ons die roete wat woestersous noem, maar ek dink dit sal oraait wees.
  5. S

    Rowwer roete na MOF se plaas.

    Ek sal vir Marnus (Boer) bel en hoor. Sal hom so maandag bel. Daar kom glo reen so hy kan nog nie se hoe die watervlak gaan lyk nie
  6. S

    Rowwer roete na MOF se plaas.

    Het het nou met Marnus gepraat. Hy se hy is vanoggend deur die rivier en als is veilig. Daar is glo reen oppad, maar hy se ek moet hom weer so by volgende week Donderdag bel. Nice ou. Een van daai manne wat ek na 'n braai toe sal nooi. Ek het uitgewerk. Vanaf Op die Berg, SAS Willehond na...
  7. S

    Anvil Bash: Tulbagh - Dakar

    Ek het apparte thread begin vir die Wupperthal roete. Genaamd: Rowwer roete na Mof...
  8. S

    Rowwer roete na MOF se plaas.

    Is daar nie iemend wat deur Wupperthal, Biedouw Valley gaan ry na Mof toe. (Vanaf Op die Berg so 260km tot in Calvinia - Langste gedeelte sonder petrol) Die SAS Willehond sal heel moontlik ingespan moet word as die rivier afkom, maar ek sal vir Marnus die boer bel vir inligting. Ek wil Vrydag...
  9. S

    Anvil Bash: Tulbagh - Dakar

    Pote Ek dink ons kan 'n apparte thread oopmaak net oor Joey's se wors. Myne is ook al gekoop. Daai mense kan wors maak.
  10. S

    Anvil Bash: Tulbagh - Dakar

    Is daar nie iemend wat deur Wupperthal, Biedouw Valley gaan ry na Mof toe. (Vanaf Op die Berg so 260km tot in Calvinia - Langste gedeelte sonder petrol) Mof is dit moontlik om die tyd van die jaar deur die Biedouwrivier te ry. Ek sien op die kaart wys dit "NB" seker - No Bridge??? Ek wil...
  11. S

    Anvil Bash: Tulbagh - Dakar

    Mof My toegang en hemp is betaal. R360 My bike is al gepak en volgemaak. Ek gaan solank gaan slaap sodat die paar weke vinnig kan omgaan.
  12. S

    Anvil Bash: Tulbagh - Dakar

    Hou maar die tweede tent Mof. Ons het dalk 'n menasie nodig, wat ook as 'n bar kan dien. Hoe ver kan ou Tau ook tog nou jaag  :ricky: met R500 se tent geld.
  13. S

    Anvil Bash: Tulbagh - Dakar

    TENT LYS 1 - Mof                            2 - Sparky                own tent 3 - Dusty Rusty       eie tent 4 - JC                       own tent        5 - Nismark              6 - Speek                Eie Tent. Dra als self saam. 7 - Tau                                    8 - Biesie     ...
  14. S

    Anvil Bash: Tulbagh - Dakar

    Luister meisies. So tussen deur die grootmaak en skeur van die bogenoemde skaap (of gemeenskaap) deur. Is daar nie ook dalk 'n lys vir nr. 1 army tent verblyf en nr. 2 eie tent verblyf. So kan ou mof ware syfers kry van die manne met diensplig en ons ander ouens wat snork en die ander wakker...
Top