Rowwer roete na MOF se plaas.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Speek1

Puppy
Joined
Jul 4, 2011
Messages
19
Reaction score
0
Location
Bloemfontein
Bike
BMW R1200GS Adventure
Is daar nie iemend wat deur Wupperthal, Biedouw Valley gaan ry na Mof toe. (Vanaf Op die Berg so 260km tot in Calvinia - Langste gedeelte sonder petrol)

Die SAS Willehond sal heel moontlik ingespan moet word as die rivier afkom, maar ek sal vir Marnus die boer bel vir inligting.

Ek wil Vrydag oggend so 08:00 uit Wellington ry.

Die 355 is so reguit soos 'n honey-moonp'stingel' (Dankie vir 'n meer gekikte woord, Woestersous). Mens kan hom netsowel met 'n corolla ry.

Ons voorvaders is nie vernuut oor die Drakensberge nie. Hulle kon ook N2 langs getrek het met al sy "Wimpy's" en "One stop's", maar nee. Hulle was Avontuurliste soos ons wat wil langs die pad rook en drink en braai!!!

They can take our lives, but they can never take our FREEEEEEDOM.

Hoop dit was genoeg om iemand te ooreed.

Daar kan ook 'n lekker vleisie gebraai word by die rivier.

LEKKER MAN!!!!!!!!!!!!!

 
Top