Recent content by staaldraad

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. staaldraad

    Eendekuil Offroad RR in GoPro pics

    Die klip voor die petrol stop het my laat skrik en daar on die spilpunt dit smaak my dit hou nooit op nie.
  2. staaldraad

    So wie het waar gaan ry die naweek?

    Jis ouens ek het die naweek Eendekuil enduro gery. Kyk na ride reports vir photos.
  3. staaldraad

    Verneukpan 2012. 200km/h-report

    Bliksem Loutjie!!!!!
  4. staaldraad

    Verneukpan 2012. 200km/h-report

    Gooi nog photos. Toe man ek wag.
  5. staaldraad

    Verneukpan 2012. 200km/h-report

    Hy kan by Kaap Agri op my rekening vir hom n no 10 oopbek gaat koop. Ek het hom op Brandvlei weer nodig gekry. Moes die gear lewer met Pratly steel op die as vas plak. Hy het gehou tot op Vanreinsdorp. Lekker slaap al die Honne.
  6. staaldraad

    Verneukpan 2012. 200km/h-report

    Jis julle klomp bliksems. Vandag hat daai 450 se saal my geeet. Tussen Brandvlei en Loeries het ek heelpad 120 geloop en na drie dae in die saal, ek was op. Dankie aan al die nuwe manne en vroue wat ek ontmoed het julle almal is moerse cool. Van julle weet waar ek bly kom maak n draai. Groete...
  7. staaldraad

    Loeries - Verneukpan trip Done and DUSTED

    Aan Hings. Staal het betaal.
  8. staaldraad

    Loeries - Verneukpan trip Done and DUSTED

    Ek het vir my vrou gewys hoe mens op n WR 450 se agterwiel ry toe gooi die skoeter my af. Ek dink ek het n rib gekraak, maar ek sal weer regkom.
  9. staaldraad

    Loeries - Verneukpan trip Done and DUSTED

    In die Boesmanland reen dit selde.
  10. staaldraad

    West Coast Explorer 2009 (added pics 20090805)

    Dankie aan almal wat my gehelp optel het. Moto, Nico en ou Frik. Ek dink Frik is n baie cool ou.
Top