Recent content by stratie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. stratie

    For Sale-2011 TRIUMPH TIGER 1050-PRICE CHANGE

    :drif: good luck with the sale. I guess you cant have 6 bikes with one car outside... Next time
  2. stratie

    BMW R1200s for sale or to swop for a 800GS in same condition.

    :drif: :drif: :drif: :drif: :drif: :drif:
  3. stratie

    2012 BMW F800GS trophy edition (SOLD)

    Very good price. .... I paid R100k for my trophy with a few extras..... Good luck
  4. stratie

    BMW RALLYE R120 GS FOR SALE

    :drif: :drif: :drif: good luck with the sale!!
  5. stratie

    1958 BSA Bantam D5 re-born..... RIDING YEA !!!!

    WOW, impressive! Ek het my eerste Vespa ook so in die huis gestrip en aanmekaar gesit. Ek onthou nog hoe ek die engie olie op die mat gemors het...... gelukkig was daar so los mat wat ek maar daar oorgegooi het..... ek was darem lank uit die moeilikheid maar na so ruk toe het die wiel 360...
  6. stratie

    Hinksding's Hingsding needs a new stalbe.(1200Gs)

    Nou watse stront is die nou? Ek dog ons gaan nog Nam toe toer en als, nee man, net toe ek nou ook wee op die pad kom met my ou 800. Moet my vrou bietjie jou vrou bel dat ons die storie ka n uitsort?  :pot:
  7. stratie

    (Sold)Pannier set for sale R5000

    Is hulle nog beskikbaar?  Wa kan ek kom kyk? :ricky:
  8. stratie

    Vespa - 150 Sprint Project

    Mooi man  :laughing7: Ek is regtig nou eers kla met Vespas ..... ek soek regtig nou vi my iets ou Hinks... Jy weet mos, die vrouens sal mekaar kan geselskap hou.... Issshhh daai KTM spook by my.... So loop hy
  9. stratie

    Vespa Restoration Project

    Baie netjies Slide!! Ek het nog nie een gesien met daai kleure nie... baie cool! So wanneer begin jy met jou volgende een? ;D
  10. stratie

    Vespa - 150 Sprint Project

    Nog van die ou dae..  :ricky:
  11. stratie

    Vespa - 150 Sprint Project

    Hierdie was tydens n Rally in die Kaap. Die Tent kamp was in Ooslondon (dink so...)
  12. stratie

    Vespa - 150 Sprint Project

    Hierdie is fotos van mense van die Vespa club in Zim--- lank gelede As ek reg onhou het hulle van Zim gery om n Vespa Rally in die Kaap by te woon
Top