Jis Kaspaas, ek moes my s10 weer terug gevat het na krogs toe, eers was dit die connections en toe groet my regulator. Presies dieselfde gedoen, hy het op 12v geregulate, en geen revs kon hom bo 12V kry nie. Krog is nogal vinnig met regulator bou. So dag of twee en R1100 later is hy weer oppie...