Recent content by TAAIBOSPAN

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. T

    Do you need a rim lining when changing a tube?? AND I CAN'T GET THE TYRE BACK ON

    Dis daai mitas wat jou so laat sukkel. Het een keur so tyre op gesit in die Transkei, nie n man se maat. Michelin baie beter as jy tubes gebruik.
  2. T

    Gariep National Bash 2015 - Formal attendance list and payment register

    Taaibospan x 2 1 x 2 xl 1 x m Kamp Betaal.
  3. T

    Patensie accomodation?

    Die hotel is baie lekker, maak lekker kos en n lekker bar waar almal kuier.
  4. T

    2010 KTM 990R wheel bearing codes

    Skf bearing is goed genoeg, kry net die hoe spoed bearings. Hulle nr is 6906 2RS ,2RS is hoe spoed bearings met rubber seels. Die 2 seals wat saam die bearing loop se mates is, 35x47x7 miskien is jy geluk om die regtes te kry maar n 35x47x10 pas ook.
  5. T

    Wanted - Chain Oiler

    I-Mack Trading. Ian Reid 083 560 3198.  Hy doen scottolier. Ek 1 op my 990 en werk soos n droom.
  6. T

    BAVIAANS CURRENT CONDITION REPORTS

    Ons laas week deur die baviaans van patensie se kant af. die wereld mooi groen, maar glad nie so baie water binne nie. Smitskraal glad deur gery sonder enege klagtes, pad eintlik baie mooi.
  7. T

    Rebel Nat Bash 2014 tour

    Ander goeie slaapplek so 2 km voor Vryburg op die Kuruman pad, KLONDIKE LODGE!! 12 kamers nog beskikbaar!! 8 met 2 enkelbeddens, teen R450 as daar een persoon slaap, R550 as 2 persone slaap. 4 met dubbelbed, teen R550 per kamer. Skakel gerus spoedig om plek te verseker!! 083 331 4493
  8. T

    Rebel Nat Bash 2014 tour

    Daar is slaap plek in Vryburg, by MOLOPO TRAVEL INN!! Julle sal moet gou spring om slaapplek te kry!! Nog 16 kamers beskikbaar, teen R400 single kamer, R500 dubbel kamer en R60 vir ontbyt die Maandag oggend. Skakel gerus vir Babsie by:  053 927 3466                                         083...
  9. T

    2014 Annual Rebel Zinyala Run - 15 to 17 August

    Baie dankie vir n baie lekker naweek. :thumleft: :thumleft:
  10. T

    2014 Annual Rebel Zinyala Run - 15 to 17 August

    Dit gaan n groot 1 wees, sien baie uit. Elke 1 bring maar sy eie tent.
  11. T

    2014 Warthog Rebel Rough-it Ride - Thabazimbi - 14,15,16 March

    Dag se, ja dit reen baie lekker hier in ons kontrei. Kry nou al die reen wat ons die laaste 3 jaar gekort het in 1 seisoen. Buurman is Tinus. Ons is anderkant Sannieshof Mareetsane se kant toe. Ons gaan so groot marico ,silkaatskop se kant om ry, lekker paaie daai kant toe. Die waar die suncity...
  12. T

    2014 Warthog Rebel Rough-it Ride - Thabazimbi - 14,15,16 March

    Goeie middag. Taaibospan 2XL en buurman 2XL. Dankie.
Top