Recent content by Tienie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. T

    CALEDON CANOLA RUN 3 SEP 2022!

    Bliksem JC! Hoop jy is vinnig heeltemal gesond.
  2. T

    CALEDON CANOLA RUN 3 SEP 2022!

    Jis FB Die GPS punt is -34.255986 19.607205 Hierbo gaan alles gebeur: begin en eindig
  3. T

    CALEDON CANOLA RUN 3 SEP 2022!

    Daar word voorsiening gemaak vir al 2 soorte bikes. die Rooi Roete is verseker nie vir Adventure bikes nie
  4. T

    CALEDON CANOLA RUN 3 SEP 2022!

    Jis Bliknêrs Daar is baie info op die FB page itv verskillende pakkette,asook die pin location waar die vertrek- en eindpunt gaan wees.
  5. T

    CALEDON CANOLA RUN 3 SEP 2022!

    'n Paar lekker foto's van vorige jare
  6. T

    CALEDON CANOLA RUN 3 SEP 2022!

    Die baie bekende Caledon Canola Run gaan weer vanjaar vir die 14de keer plaasvind! Covid het veroorsaak dat ons die event vir 2 jaar niekon aanbied nie, maar dit is vanjaar weer terug. Daar verskyn baie inligting rakende die aanlyn inskrywings ens op die FB page met die naam Canola Run Caledon...
  7. T

    YAMAHA YZ 250 FZ FOR SALE

    Price reduced
  8. T

    YAMAHA YZ 250 FZ FOR SALE

    2015 Yamaha YZ 250 FX, 4 stroke, Electric start, Bashplate, Hand guards, side stand, Hayward progressive front and rear suspension. Ready to go. Price R44 000 onco. Recently (3,5 hours ago) serviced by Helderberg Yamaha. Reason for selling: too many bikes. Contact me at [email protected]   ...
  9. T

    13th CALEDON CANOLA RUN 7 SEPTEMBER 2019

    Het 'n paar mooi plekke vir die Husky's uitgesoek.....
  10. T

    13th CALEDON CANOLA RUN 7 SEPTEMBER 2019

    Sien uit om julle Saterdag hier te ontvang. Daar is al meer as 200 inskrywings!
  11. T

    13th CALEDON CANOLA RUN 7 SEPTEMBER 2019

    Registrasie vanaf 7h30 tot 8h30.  Vertrek dadelik na die briefing
  12. T

    13th CALEDON CANOLA RUN 7 SEPTEMBER 2019

    Jis julle die weer gaan ongelooflik wees Saterdag (ek sê dit eintlik spottender want ons boere kort DRINGEND reën). Julle gaan vanjaar se paaie baie geniet. Daar is weer 3 opsionele ROOI roetes (vir die manne wat KAN). Onthou om vandag nog in te skryf by www.quicket.co.za Sien julle Saterdag!
  13. T

    13th CALEDON CANOLA RUN 7 SEPTEMBER 2019

    Moenie worry nie, die koues wag vir jou!!
Top