CALEDON CANOLA RUN 3 SEP 2022!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Tienie

Race Dog
Joined
Apr 15, 2008
Messages
1,067
Reaction score
1
Location
Caledon
Bike
KTM 990 Adventure
Die baie bekende Caledon Canola Run gaan weer vanjaar vir die 14de keer plaasvind! Covid het veroorsaak dat ons die event vir 2 jaar niekon aanbied nie, maar dit is vanjaar weer terug.

Daar verskyn baie inligting rakende die aanlyn inskrywings ens op die FB page met die naam Canola Run Caledon.

Vir enige verdere navrae, is julle ook welkom om vir Wessel by 072 432 8971 te bel.
 
Top