Recent content by Tsukudu

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. T

    XT 600 Z TENERE - Owner's Corner

    Where can i get the origanal or look alike hand gaurds . And is there any one close or in pta that can set my girl and fix her wiring. :biggrin:
  2. T

    XT 600 Z TENERE - Owner's Corner

    Seems Gauteng is collecting the xt's now. One of these days we can have a bash down here somewhere :pot:
  3. T

    XT 600 Z TENERE - Owner's Corner

    So jaloers op daai tenk. Myne afgeskuur,al die body putty ens. Na die laaste laag af is sien ek eers in presies wat se toestand sy is.Lyk of iemand hom met n hammer bygekom het en slegste van alles daar is n skeur aan die bokant wat sommer toe gestopverf is en drie gaatjies waar hul die duike...
  4. T

    XT350 - looking for one

    Die 600 te veel vir jou? 8)
  5. T

    XT 600 Z TENERE - Owner's Corner

    Dankie XT Joe. Ek hoop die kleur kode help want ek weet nie of ek eniggeiets het wat die oorspronklikke kleur is nie. Ek egter nou woes deurmekaar. Ek het seker vir een of ander onverstaanbare rede my laaste scooter in 1989 verkoop en net nooit weer die ding gedoen nie. net gedroom vir 23 jaar...
  6. T

    XT 600 Z TENERE - Owner's Corner

    Die tank lyk mooi.Skuur nog aan myne,hope body putty. Teen wat het jy die wit laat meng? Hoe word die masjien gesprei bv die vinne. stop jy net alle gate toe en sprei met heat resistant of hoe. Ek neem fotos van my proses maar gaan so stadig. sal maar as ek klaar is opgooi! verlang na die girl...
  7. T

    XT 600 Z TENERE - Owner's Corner

    nou wat gebeur nou verder met die enjin. die stripshow. ek moet weet.myne se enjin,spray paint is volgende,nou besig met tank. sê asb en wys fotos!
  8. T

    XT 600 Z TENERE - Owner's Corner

    Observasie - sorry. Dankie vir handgaurds,sal hier loer. Is seker ek sal kry. :)
  9. T

    XT 600 Z TENERE - Owner's Corner

    Waar kry jy die hand gaurds? ??? Jammer jy is so ver anners kon ek sommer my enjin ok daar kom indruk het ;D Laaste opservasie-is alle bikers opgaarders-net vir ingeval ons dit nodig kry? :mwink:
  10. T

    XT 600 Z TENERE - Owner's Corner

    Hiers iets Seker gesien by die ads n ou met die naam Whiskey & Rain wat n 84 Tenere verkoop vir 25000. Se ook hy het n left hand side pannel laat mold wat ge fit moet word. Daar is ok n ou Bill P wat n 600 Tenere ry wat se naam nie hier is nie. Dog ek se maar net. 8)
  11. T

    XT 600 Z TENERE - Owner's Corner

    Hi Potchlaaitie Nie my add nie. Gesien op OLX toe dog ek van die Tenere ouens sal belangstel. Die verkoper se nommer is daar.Weet netnie of dit die regte manier is om ouens in  te lig nie van so n add nie. Kyk maar altyd vir body parts so ek krap waar ek kan. :mwink:
  12. T

    XT 600 Z TENERE - Owner's Corner

    2 x Yamaha XT 600 Tenere plus enjin parte te koop of te ruil-R45000 op Olx. Hi sorry weet regtig nie of ek die ding reg doen nie. die add is i Oct op Olx geplaas en die scooters lyk goed. As nie die regte plek is nie help en as ek dit verkeerd doen help asb. reg. Het n Tenere 600 in van der...
  13. T

    XT 600 Z TENERE - Owner's Corner

    Shimwells Yamaha in Boksburg en ander tak in springs hou ook baie oorspronklike parte en hul bestel. Het bv needle and seat daar gekry. tel no 011 3622182. Jammer jy is nie meer in Potch nie. ek gaan ten minste een keer elke twee weke soontoe dan kon ek saamgebring het. seker as jy elektronies...
  14. T

    XT 600 Z TENERE - Owner's Corner

    Ok moes net 10 min gewag het dan het ek slimmer geklink en dit raak gesien toe ek n message wil stuur.  :-[
Top