Recent content by TT600

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. T

    Hallo almal

    Dankie, ek voel sommer welkom. Bobnob, watter kant van die land bly jy? Ek oorweeg om die tt600 te verkoop en iets te kry wat op die pad is. Bel my by 082 454 2503
  2. T

    Hallo almal

    Hallo almal. Ek bly in Brackenfell. Het TT600, wat nie eers amper op die pad is nie, het net kill switch en lig wat soms werk. Los hom meestal in die klein-langkloof by my ouers op die plaas. Die bike staan op die oomblik maar ek sal hom regmaak voor Desember. Het ook FZR 750 waarmee ek werk...
Top