Hallo almal

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Sep 29, 2008
Messages
3
Reaction score
0
Bike
Yamaha XT600
Hallo almal. Ek bly in Brackenfell. Het TT600, wat nie eers amper op die pad is nie, het net kill switch en lig wat soms werk. Los hom meestal in die klein-langkloof by my ouers op die plaas. Die bike staan op die oomblik maar ek sal hom regmaak voor Desember.

Het ook FZR 750 waarmee ek werk toe ry en Rallies en day jols geniet. Ry die teer nou eers 'n jaar en geniet dit nogal maar grond bly maar koning.

Watergate waar ek stof afspoel is wanneer ek in die Langkloof is: Tee tuin in De Vlug(hulle het bier), Eagle Falls in Kamanasie en Louvain.

Die site lyk baie goed. Geluk aan die base.
 
Top