Recent content by Twin Man

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. T

    1999 Africa Twin for sale(SOLD)

    nee, Seepunt, n uitlander wat net een keer n jaar suid africa toe kom
  2. T

    1999 Africa Twin for sale(SOLD)

    Ek sien die Rev Counter werk en dan weer nie, Ek het nie tyd om te fault find nie, Drop die prys na 43K
  3. T

    1999 Africa Twin for sale(SOLD)

    Ek is in Saldanha, Man die vrou verstaan nie dat 2 kinder binne die huis slaap  en die ander een slaap in die garage nie, Ek het die Link aangeheg soos ek die bike op Gumtree ook adverteer het "I am selling my Africa Twin because I just don't have time to ride it,we've got 2 babys in the house...
  4. T

    1999 Africa Twin for sale(SOLD)

    Ek laat gaan die Africa Twin want die tyd is nie daar om die bike te geniet nie,die babas vat al my vrye tyd. Dammit,...Plig voor plesier https://www.gumtree.co.za/a-motorcycles-scooters/saldanha/honda-africa-twin/1001173635550910063548309
  5. T

    AT klink of hy op een cilinder loop...hulp iemand

    Daarsy die AT loop soos n droom,Ek moet maar opgee,met die 2 kleintjies in die huis kry ek nie kans om aan die bike te krap nie,wat nog te se van ry,so ek het die bike Boland Bikes to gevat in die paarl,hulle het die carbs gesplit en skoon gemaak,plug geruil,voorste plug het glo na die kante toe...
  6. T

    AT klink of hy op een cilinder loop...hulp iemand

    OK hier is n update, Die elektriese plugy van die die petrol pomp het nie kontak gemaak nie,smaak my daar was corrosion op die contact punte,maar die pomp werk nou en hy pomp petrol, Die bike start en idle mooi,geen issues nie,maar as jy ry kan jy voel al die perde is nie daar nie,smaak amper...
  7. T

    AT klink of hy op een cilinder loop...hulp iemand

    OK,dankie vir die hulp,ek gaan weer kyk of ek iets sien,so nie sal ek die manne kontak vir hulp
  8. T

    AT klink of hy op een cilinder loop...hulp iemand

    Ek het vir my n AT gekoop wat meer as n jaar gestaan het,die bike het biekie liefde en aandag nodig,maar dit sal ek doen as ek hom net aan die gang kry, Wat hy maak: Start net met vol chock aan,as jy hom rev dan hoes en proes hy kwaai Wat ek al gedoen het: Tank gedrein en skoon...
  9. T

    (Sold) Famielie - 1.......KTM - 0

    n kwaai vrou,baba oppad,wie dra die broek,vra ek myself af,smaak my ek sal die bike moet laat gaan Iemand wat sy oog op n, 2007,990S,16300km's, het met baie extras,voledige diens rekord,hier is een vir jou.Ek sal foto's laai more,kyk so na 92k
  10. T

    BMW R1100GS - Bash plate + Rear seat for sale

    Hi,do u still have the rear seat?Frend of mine lost his rear seat,Price??
Top