AT klink of hy op een cilinder loop...hulp iemand

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Twin Man

Puppy
Joined
Apr 30, 2012
Messages
17
Reaction score
0
Location
Timaru, New Zealand
Bike
KTM 990 Adventure
Ek het vir my n AT gekoop wat meer as n jaar gestaan het,die bike het biekie liefde en aandag nodig,maar dit sal ek doen as ek hom net aan die gang kry,
Wat hy maak: Start net met vol chock aan,as jy hom rev dan hoes en proes hy kwaai
Wat ek al gedoen het: Tank gedrein en skoon petrol,cardurators oopgemaak en skoon gemaak,check vir vuur op al die plugs,nuwe petrol pomp
Hy miss fire nog steeds,wat kan ek nog traai??Het iemand dalk enige voorstelle
 
Top