Recent content by Uncle Lions

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. U

    Some old guys & some handsome bikes to Uitspan ...

    Lyk Lekka!! Dankie virri deel!!
  2. U

    Introducing an Aussie to "Branna's & Coke"; "The Hel" and "Witblits" ...

    Great Ride Report..........dankie virri deel!!!
  3. U

    Wanted - Aprilia Caponord Coil

    Thanks guys for your replies!! I am investigating the Renault Clio coil and will post the results!! Ball & Chain who are and where do I find Krogs?? ??? Thanks again!! :thumleft:
  4. U

    Wanted - Aprilia Caponord Coil

    Hi Dogs, I am searching for a pencil Coil for 2005/2006 Aprilia Caponord!! With the current exchange rate it`s pretty expensive to buy overseas!! Is there anyone out there that can help with original coil or aftermarket product?? Is there any other makes that use same coil??? Thanks/Dankie!!!
  5. U

    Shipping bike parts from USA to SA?

    I am definately in!!! Thanks!! :thumleft:
  6. U

    Wanted - Aprilia Caponord Coil

    Hi Dogs, I am searching for a pencil Coil for 2005/2006 Aprilia Caponord!! With the current exchange rate it`s pretty expensive to buy overseas!! Is there anyone out there that can help with original coil or aftermarket product?? Is there any other makes that use same coil??? Thanks/Dankie!!!
  7. U

    Honda Africa Twin for sale

    Hi daar!! Ek wil hom koop!! Is hy nog beskikbaar?? Dankie!!
  8. U

    The HOT STUFF grumpy old men&ladies invades the poor Karoo ...

    Dankie JULLE!!! Dit was rerig `n ongelooflike lekker trippie!! Volgende keer doen ons dit net beter!!!
  9. U

    KLIPPLAAT BIKER TRIP 2015

    soos julle weet is ek maar 'n ou van min woorde!!! :imaposer: Ek wil graag almal teenwoordig bedank vir 'n baie lekker trippie asook kuiertjie met spesiaale dank aan Skaapkop vir sy reelings!! Dankie aan Jakkals en Nadine vir die saam ry!! Dit was lekker om 4Kays weer te sien asook al die...
  10. U

    Grondpad Karoo se kant toe

    Hi Julle!! Dit was nou lekka om hierdeur te lees!! Ek is spyt dat ek nie ook saam was nie maar gaan binnekort weer 'n plan maak om by julle uit te kom!! Dankie vir die vertel asook foto`s!! Groete aan almal daar van 'n besige George!!
  11. U

    Dodging rain; stormy weather and a frozen Hell....

    Jinne jong dit het darem lekka gelyk as ek so na die pics kyk!! My Pa het altyd gese werk voor plesier en nou ja ............ ek is darem bly ek het die koue gemis!! Volgende keer......GAN EK SAAM!!!
  12. U

    Die magtige stad - Klipplaat en 'n mo@rse klomp narre !!!

    Onthou 4Kays dat as jy Sprite Zero met jou sopie gebruik dan raak jy dronk en maer op dieselfde tyd!! :imaposer: :imaposer: Ek drink al jare Sprite Zero maar her GEEN gewig verloor nie maar wel die laaste paar ure van 'n partytjie!! Ek het al seker 'n dag of tien so verloor!!! :imaposer...
  13. U

    Die magtige stad - Klipplaat en 'n mo@rse klomp narre !!!

    Ek moet erken dat vrydagaand seepglad geloop het!! Dankie aan 4Kays en sy huisdier vir die kort maar lekker kuiertjie!! Dankie ook aan Jakkals, Koos Kuite(loos) en res van die "crew" vir nog 'n hoofstuk van hierdie spannende verhaal!! Was weer lekker om ook Sir Skolla en XRRX saterdag by Yamaha...
  14. U

    Die magtige stad - Klipplaat en 'n mo@rse klomp narre !!!

    Dankie aan 4Kays vir mooi foto,s en Ja met julle in die omtrek moes ek rond kyk of daar iets na my toe oppad was!!! :imaposer: Hamster nadat jy so vroeg Sondagoggend gery het "was die kaap, ag ekskies tog, die kamer leeeeg sonder jou..............." :imaposer: Jakkals het jy toe vir hom gekry...
  15. U

    Die magtige stad - Klipplaat en 'n mo@rse klomp narre !!!

    Hiermee wil ek die feeskommitee ook bedank vir hulle puik reelings!!! Dit het op 'n ongelooflike fees uitgedraai!!! Dankie ook aan almal wie die trippie meegemaak het!! Ou bekende soos Sir Skolla (alhoewel ons eers Sondagoggend agtergekom het dat ons mekaar ken!! :imaposer:), 4 Kays van...
Top