Ai ouboet, dit was nou slegte geluk. Ek is bly jy het darem andersins heelhuids daarvan afgekom, dit kon veel erger gewees het. Jy is duidelik 'n taai seun. Sterkte, hoop jy voel gou weer beter.
Jis Schalk, hoe jaloers is ek nou. Daar gaan seker nie 'n dag verby dat ek nie terugdink aan hierdie trip nie. Jy gaan dit baie geniet, en ek hoop jy ry veilig. Namibia is 'n fantastiese motorfietsbestemming.